Emosionele Intelligensie

Current Status
Not Enrolled
Price
Closed
Get Started
This course is currently closed

Dit is vir Neuro-Link ʼn voorreg om saam met julle op hierdie Emosionele Intelligensie(EI) reis te gaan. EI is nie net ʼn kursus wat jy doen nie, maar ʼn vermoë waaraan ʼn mens werk vir die res van jou lewe. Hierdie Emosionele Intelligensie ontwikkelingsproses gaan jou help om akkuraat bewus te raak van al jou EI vaardighede en dit verder te ontwikkel.

Hierdie EI leerproses sal jou in staat stel om:

* Brein prestasie te optimaliseer – verwerk inligting slimmer en vinniger

* Innerlike geluk te bevorder

* Persoonlike impak in die samelewing en die werkplek te verhoog

* Sosiale vaardighede te bevorder

* Jouself meer effektief te bestuur

* Jou leierskap impak te verhoog

* Meer effektief te kommunikeer

* Stres meer effektief te hanteer

 

Neuro-Link se Emosionele Intelligensie program bestaan uit 9 modules:

Module 1 : Emosionele Intelligensie

Module 2 : Skeppingsfunksie

Module 3 : Breinkrag

Module 4 : Verandering, Stres en Mentale Gesondheid

Module 5 : Streshanteringsvaardighede

Module 6 : Sosiale bewustheid

Module 7 : Interpersoonlike kommunikasie & konflik hantering

Module 8 : Span funksionering

Module 9 : Leierskap

Onthou asb dat jy steeds eers jou LRP™ Advanced brein profiel en 12 Emosionele Intelligensie Vaardighede profiel voltooi aangesien dit die vertrekpunt is van al 9 EI modules.

Scroll to Top